General Book Search for "9781733547499"

Dis Net Vel, My Pel!

Paperback
Published : Thursday 30 November 2023
ISBN : 9781733547499
Price : €17.54


Description

Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: â?oDis net vel, my pel!â??â?Tn GeA_llustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is. Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is â?oVelâ??. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het. Epi sal die wetenskap van velkleur op â?Tn eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beA_nvloed nie. In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met â?Tn voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.



You may also like ...

Product

Dis Net Vel, My Pel!

Paperback
30 Nov 2023
Childrens / Teenage general interest: Science and technology

€17.54

Extended stock – Dispatch 5-7 days
Product

Atmospheric Nitrogen Deposition to Glob...

Paperback
24 Oct 2023
Forestry industry

€134.55

Extended stock – Dispatch 5-7 days
Product

Shaping the Future of Child and Adolesc...

Paperback
23 Sep 2022
Cognitive studies

€72.48

Extended stock – Dispatch 5-7 days
Product

Responsible and Smart Land Management I...

Paperback
01 Feb 2022
Development studies

€52.64

Extended stock – Dispatch 5-7 days

Reviews